SIKLOON REEKS
Krisna de Waal was die hoof karakter in die Sikloon reeks. Dit was maar ’n flouerige wetenskapsfiksie reeks met ’n gemaskerde dame wat die wêreld probeer red het van ongure karakters. Die fotografie en die verhale was nie baie oortuigend nie. So ook nie ons gemaskerde wonder nie, (deur Koos Papenfus).
9. Sikloon - Die breinrowers